Basil Rathbone

Basil Rathbone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Philip St. John Basil Rathbone
Geboorte (1892-06-13)13 Junie 1892
Johannesburg, Zuid-Afrikaansche Republiek
Sterfte 21 Julie 1967 (op 75)
New York, VSA
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1911–67
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Basil Rathbone (13 Junie 1892 – 21 Julie 1967) was 'n Suid-Afrikaansgebore Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo and Juliet (1936), The Adventures of Robin Hood (1938), Sherlock Holmes Faces Death (1943), en Pursuit to Algiers (1945).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy